Dit las ik in mijn leesplan.
๐๐จ๐๐ง๐ข๐ ๐ฆ๐จ๐๐๐๐ฅ๐จ๐จ๐ฌ ๐ฐ๐จ๐ซ๐ ๐ง๐ข๐
Uit leesplan: Moed vir elke mรดre (Afrikaans)
Heel dikwels probeer ons so hard om die regte ding te doen … en dan loop alles tรณg skeef. Dan het jy goeie rede om moedeloos te word.
Gelukkig ken ons Here ons moedverloor-harte. Ja, Jesus het geweet waarvan Hy praat toe Hy sy dissipels teen die wรชreldse teleurstellings gewaarsku het. Juis daarom het Hy soveel kere sy onverpoosde trou aan sy volgelinge beloof.
In Psalm 59:17 lees ons hoe die psalmdigter die Here prys, want Hy bly getrou. Weet: Die son sรกl skyn … omdat jou Vader dit moontlik sal maak.
Dankie, dierbare God, dat ek U altyd kan vertrou.

Geen opmerkingen:
Een reactie posten